Municipal Related NoticesNewsNews Slider
Kimberley Water Outage in De Beers
“‘n Groot gedeelte van die woonbuurt De Beers is sonder water.
‘n Pyp het gebars op die hoek van Stockdale- en Compoundstraat.
Die waterspan is reeds besig om aan die probleem aandag te gee.
Kleppe is toegemaak om die druk af te kry om herstel werk te kan doen.”
Via Johan Smit
[text-blocks id=”13810″]





