Header
Latest News
Home / News / General News / Linja van Wyk responds to DFA Dump Article
Amphibic Design - Websites - Graphibic Design

Linja van Wyk responds to DFA Dump Article

Linja van Wyk van Saamstaan Kimberley antwoord op die DFA artikel “TWO NABBED FOR DUMP ATTACKS”

Sol Plaatje Munisipaliteit maak SAPD uit as “USELESS” en “NON-FUNCTIONAL” oor daar in die verlede niemand gearresteer is op sake van aanvalle op die asgate.

  1. Sol Plaatje, is julle asgate volgens wet op standaard was sou daar nie soveel aanvalle gewees het nie.
  2. Sol Plaatje, as julle plan gemaak het met goeie sekuriteit van die begin af was daar nie so baie aanvalle gewees nie.
  3. Sol Plaatje, daar is kommentaar vanaf julle gelewer in ʼn vorige koerant berig waar julle sê dat daar wel Sekuriteit is, help ons verstaan waar is die sekuriteit? En hoe word mense steeds aangeval?
  • 4 April 2013
    “The dump site just outside the town has attracted squatters. Members of the public have complained to AfriForum, claiming that it has become unsafe to use the site – several people were confronted there and one person was even attacked with a knife.”
  • 1 Maart 2016 – DFA
    “CITY residents have once again complained about the lack of security at the city’s landfill site after the driver of a private contractor was attacked with a spade on Friday afternoon.”
  • 22 November 2016 – DFA
    “Local business owners have threatened to dump their refuse outside the gates of the Schmidtsdrift Road landfill site as well as to arm themselves following claims it has become too dangerous to enter the city’s dumping grounds.
  • 4) Saterdag se optrede vanaf SAPD was verseker nie “USELESS” nie. Oomblikke na die persoon aangeval was, is die 2 verdagtes gearresteer DEUR DIE SAPD.
    Hier kan die blaam ongelukkig nie op die SAPD geplaas word nie.

Linja Van Wyk

https://www.kimberley.org.za/two-nabbed-dump-attacks/

Aeon Computer Kimberley

About Jonathan Dimond

x

Check Also

TODAY IN KIMBERLEY’S HISTORY 4 AUGUST

4 August 1902, Opening of the Vaal River Estate (Sydney) diamond diggings. ...

Kimberley Power Outage – Various Areas – 29/07/2020

Kimberley Power Outage – Various Areas UPDATE: 29/07/2020 – 09:15  Via Ward ...

Website by amphibic.design