Header
Home / News / General News / Rhodesdene Centre Security Petition
Amphibic Design - Websites - Graphibic Design
Beter sekuriteit vir Rhodesdene inkopie sentrum

Rhodesdene Centre Security Petition

The Rhodesdene Centre and the c/o Carters & Cronin Roads has become a crime hotspot.

Sign hereShoppers, business owners and residents in the area have been complaining about rising crime contributed to the large number of unemployed frequenting the crossing.

Elrika Booysen “We live close to PnP, and I used to just walk, but I don’t have the guts to do that anymore…”

JR Wholesaler “Almal van ons wat by die kruising van Pick n PayRhodesdene bly of ‘n besigheid bedryf, sit daagliks met dieselfde probleem. Ek weet vir ‘n feit dat die bestuur van Pick + Pay Rhodesdene fisies die mense self weg jaag. Die publiek moet regtig nie die mense daar kos of geld gee nie, hulle roof tot die koerantman, ons almal, Pick n Pay Rhodesdene, El-Khaya gastehuis , myself en die eienaar op die ander hoek,maak daagliks daar skoon. Pick n Pay Rhodesdene LEWER GRATIS af by hulle kliënte se huise, bel net vir John, Hanna, Deidre op 053-830 2180. Hulle kry alles vir ‘n mens, al het hulle dit nie – gebruik hulle!! Laastens die dame met die groen bakkie wat vir almal op die hoek Vrydae brood bring, moet seblief stop want hulle gooi net die brood in die vuilisdrom, wat oorloop want dit word nie leeg gemaak deur Sol Plaatje nie, en ons moet dit twee keer per week self skoonmaak. Dit raak beter as die Polisie se perde eenheid hier is, waarvoor ons baie dankbaar is!!”

The Saam Staan Kimberley Neighbourhood watch, shop owners and SAPS have been actively busy with initiatives, but needs the public’s help.

In an effort to put pressure on the owner of the centre to implement better security, Saam Staan Kimberley has started a petition “Beter sekuriteit vir Rhodesdene inkopie sentrum“, and are urging members of the public to sign the petition to make their voice heard.  The on-line petition can be accessed by CLICKING HERE.

Linja van Wyk “Ons het besluit om n petisie op te trek vir beter sekuriteit te Rhodesdene Winkel Sentrum.  Daar kom daagliks klagtes in van die gemeenskap wat onveilig voel om daar te gaan inkopies doen.  Ons mikpunt met die petisie is om soveel moontlik tekeninge te kry, en dit aan die eienaar van die sentrum te gaan oorhandig.
As buurtwag het ons al ure om daar spandeer om die ongewensde gaste te verwyder, dit is nie so maklik nie, omrede hul elk ook regte het, laaste uitweg is dat die sentrum meer/sterker sekuriteit aanstel.
Kom ons vat hande en kry soveel moontlik ondersteuning in die projek.  Versprei sover moontlik onder ons mede Kimberliete!”

 

Aeon Computer Kimberley

About Webmaster

x

Check Also

Vigilantism in South Africa Part 2 of 3 – “They say we are assaulting people. We say we are blessing them.”

Part two of a three part in depth feature on Vigilantism in ...

Vigilantism in South Africa Part 1 of 3 – “People call us before they call the police”: a vigilante group’s quest for legitimacy

Part one of a three part in depth feature on Vigilantism in ...

Website by amphibic.design