Header
Latest News
Home / News / General News / BUURTWAG VANG VERDAGTE
Amphibic Design - Websites - Graphibic Design

BUURTWAG VANG VERDAGTE

BUURTWAG & SAPS FLYINGSQUAD

Verdagte gevang nadat hy by n voertuig in Blackstraat ingebreek het.

Met die alarm van die bakkie wat begin skree het, het die eienaar en sy vriend uitgegaan om ondersoek in te stel. Die verdagte het omgedraai en die vriend begin steek met n mes. Gelukkig het hy hom net skrams gevang. Buurtwag was om die draai toe die bakkie se alarm begin skree het, en kon onmiddellik reageer. Na die buurtwag opgedaag het, het die verdagte probeer vlug en patrolleerers met mes probeer gooi. Deur goeie samewerking is hy gevang en oorhandig aan SAPD.

Kimberley Flying squad DUISENDE dankies vir jul ongelooflike vinnige reaksie. ‘n Bewys van goeie spanwerk.

Linja van Wyk of Saam Staan Kimberley

Saam met Craig Van Rensburg- Gideon Gouws- Reimund Meissenheimer- Victor De Abreu- Melissa Cockburn- Alma Gouws- Francois Rooies de Bruin- Carel Janse

Aeon Computer Kimberley

About Webmaster

x

Check Also

Protest Action in Kimberley, early morning – 26/04/2017

There is currently protest action close to the new prison. (Header photo ...

SSK Alert – Domestic Worker Robbery Modus Operandi

***ALERT*** Good day! We are appealing to the public to come forward ...

Depo 25 Bonus 25

Depo 25 Bonus 25