Municipal Related NoticesNewsNews Slider

Water Outage Homestead & Southridge Areas 01/04/2018

SUNDAY 01/04/2018 11:00 am 
“In Barkly Road het ‘n pyp gebars.
Homestead is sonder water.
Daar word reeds na die bars omgesien.

In Bedomestraat het ‘n pyp gebars.
Hulle wag vir ‘n persoon om uit die kerk te kom om om te sien na die bars.
Hierdie gebarste pyp gaan veroorsaak dat ‘n groot gedeelte van Southridge vandag sonder water gaan wees.”

RECEIVED VIA JOHAN SMIT

Related Articles

Back to top button