Header
Latest News
Home / Information / Sol Plaatje Municipal Water & Electricity Tariffs Explained 2014/2015
Amphibic Design - Websites - Graphibic Design

Sol Plaatje Municipal Water & Electricity Tariffs Explained 2014/2015

Tariff structure 1 July 2014 to 30 June 2015

Electricity

Block 1: 0-50(50 units) R1,19/unit

Block 2: 51-350(300 units) R1,64/unit

Block 3: 351-600(250 units) R1,79/unit

Block 4: More than 600 units. R1,88/unit

Water

0-6 (6 kilo litre-kl) R 4,76/kl

7-20  (14 kl) R 20,24/kl

21-40 (20 kl) R 22,78/kl

41-60 (20 kl) R 24,08/kl

More than 60 kl R 25,74/kl

Water Meter Testing Fee – R 971,67

Electricity Meter Testing Fee – R 450,00

Explanation of the Tariffs

For the first 50 units used, the tariff is R 1,19/unit

For the following 300 units used, the tariff is R 1,64/unit

For the following 250 units used, the tariff is R 1,79/unit

For the following 600 units used, the tariff is R 1,88/unit

The same method applies to the water tariff.

After the first 6kl water used, then it goes over to the next tariff of 14kl and so on.

 

Tariffs for “Pre Paid” and the read meters are the same.

Tariffs for all suburbs in the Sol Plaatje Municipality are the same.

“Pre Paid” Electricity: The units already purchased in a particular month are cumulatively added together to determine the tariff block for following units purchased in the same month.

FURTHER DETAILS IN AFRIKAANS

Dit maak nie saak, in watter area in Sol Plaatje jy val nie jy betaal dieselfde. Sover ek weet is ‘n transaksie fooi ook die enigste bedrag wat ‘n vender mag bysit, wat kan wissel van 0-5% van die transasie. Dit is dan veronderstel om apart op jou kwitansie vertoon te word.   (**DIT WIL VOORKOM OF DIE STELSEL IN GEBRUIK BY SEKERE GARAGES EN SUPERMARKTE WEL ‘N KAART/TRANSAKSIE  FOOI BYSIT EN DIT NIE APART OP DIE STROKIE WYS NIE.  DIE VENDORS VERMY EN ANTWOORD NIE DIE VRAAG NIE)
Dit is makilik om te toets of jou vendor n ekstra vooi bysif of nie.  Wanneer hy jou eerste krag vir die maand koop, koop R5o of  R1000 we krag.
Vir R50 behoort jy 42 eenhede te kry.
Vir R1000 behoor jy 604.6 eenhede te kry.

Die stelsel hou rekord van jou aankoop geskiedenis vir die maand. Elke keer as jy eenhede koop work elke eenheid volgendes die blok waarin hy val geprys, en jou volgende aankoop begin weer waar die vorige een opgehou het. Op die 1ste van die maand reset die stelse en jy begin weer met 0 eenhede in blok 1.
Of jy R1000 op die 1ste van die maand koop of 4 x R250 deur die maaand koop jy gaan dieselfde eenehede kry.

Kyk ook die voordbeeld. Met my eerste transaksie vir die maand koop ek R999 se krag, dan kry ek.
50 eenhede teen R1.19 = R59.5
300 eenhede teen R1.64 = R492
250 eenhede teen R1.79 = R447.5
Die Totaal is dus R999 vir alles saam.
Dit maak dus nie saak hoeveel jy wanneer in die maand koop nie, dit werk prorata per blok

Hier is die blokpryse vir verwysing.
Block 1: 0-50(50 units) R1,19/unit
Block 2: 51-350(300 units) R1,64/unit
Block 3: 351-600(250 units) R1,79/unit
Block 4: More than 600 units. R1,88/unit

ONTHOU DIT GAAN WANEER JY DIE KRAG KOOP, NIE WANEER JY DIT LAAI OF GEBRUIK NIE.

Eenhede wat oorgedra word
Die blok tarief word bereken wanneer jy die krag koop, en nie wanneer jy dit gebruik of laai nie, dus.
1) As jy 200 eehede aan die begin van die maand het(oorgedra van laas maand), sal dit geen invloed hê op die tarief van die eenhede wat jy in die nuwe maand gaan aakoop nie.
2) Die beste blyk te wees om slegs soveel eenhede te koop as wat jy gaan gebruik vir enige maand, aangesien eenhede wat jy in ‘n hoë blok aan die eende van die maand koop en oordra duurder is as die van jy aan die begin van die volgende maand koop.
NOTA: In die pryktyk behoort punt 2 egter geen of ‘n BAIE klein effek te hê waneer jy na die gemidelde gebruik en koste oor ‘n paar maande of langer vergelyk.
Dit sal slegs ‘n merkbare effek hê indien jy groot hoeveelhede krag vooruit koop, b.v. krag vir twee of meer maande vooruit.
Jy sal dan jou sommietjies baie mooi moet maak.

Kimberley Sol Plaatje Municipal Rates & Tariffs for 2023/24

Kimberley Sol Plaatje Municipal Rates & Tariffs for 2022/23

Kimberley Sol Plaatje Municipal Rates & Tariffs for 2021/22

Kimberley Sol Plaatje Municipal Rates & Tariffs for 2020/21

Aeon Computer Kimberley

About James Gird

x

Check Also

EMERGENCY WATER SUPPLY ARRANGEMENTS – 4-8 APRIL 2024

PLANNED TEMPORARY WATER INTERRUPTION Thursday, 4th April 2024 at 18:00 until Monday, ...

Kimberley Power Outage – 26/03/2024

UPDATE: 26 MARCH 2024 – 16:00 POWER OUTAGE – GREENSIDE 》The Sol ...