Header
Latest News
Home / News / General News / Suspects targeting school children arrested – SSK
Amphibic Design - Websites - Graphibic Design

Suspects targeting school children arrested – SSK

Yesterday three suspects targeting school children were arrested in a combined effort by the SSK Neighbourhood watch group and the South African Police service.

Via Linja van Wyk

☆ KIMBERLEY BUURTWAG & SAPS FLYING SQUAD ☆

‘n Saak wat KBY vandag op hol gehad het, was die roof van skoolkinders!

3 Verdagtes is vanaand gearresteer wat betrokke was by die roof van vele skool kinders deur die loop van die dag!

Dankie aan een en elk se inligting.

ONS BAKLEI TEEN MISDAAD!!!

Weereens Flyingsquad manne & vrouens duisende dankies!

Sgt Newman, A/O Sherriff, A/O Allen, Sgt Moremi, Cst Masilo, Cst Mofokeng, Cst Montshojang

Several instances of the suspects targeting school children was reported on social media.

Earlier – Lientjie Fourie ” My seun is beroof van sy selfoon na skool oppad na virgin active. Die grys kar het stadig verby hom gery, hy het oorfone in sy ore gehad. Gestop en een met n rooi hemp en blou broek het uitgeklim, met hom gepraat ma hyt aangeloop. Hy het  langs hom gestap, eenvoudig sy hand in sy broeksak gedruk en di foon uitgehaal. Gelukkig het di kind kop gehou en gelos. Anders weet ek nie wat sou gebeur het nie. Dis n grys kar sonder n nommer plaat agter. Ek dank di here hy is veilig.”

SSK SAPS Suspects Arrested


 

Aeon Computer Kimberley

About Webmaster

x

Check Also

SAPS recover cards & IDs from fraudsters

Williston Northern Cape- Bank cards and identity documents recovered from fraudsters in ...

SAPS divers saves a man’s life in Warrenton.

Northern Cape: On 1 January 2019 at about 11am the Northern Cape ...