BusinessMunicipal Related NoticesNews
Sharon Steyn spring self in – Die Noordkaap Koerant
Sharon Steyn, CEO of NOCCI, spring self in met ‘n graaf om ‘n gat in Du Toitspanweb toe te gooi.
Ná haar bydrae is die res van die gat met ’n stootskraper, wat gratis deur Coastal Hire beskikbaar gestel is, toegestoot.






