General NewsNews

Cassandra Buurtwag – Nog Kabel Diefstal Ontdek

☆ CASSANDRA BUURTWAG ☆ – 12 October 2015

Linja Van Wyk “Cassandra span kon betyds keer dat daar nie kabels gesteel word nie. Ongelukkig kon die skuldiges nie gevang word nie, maar kon die span keer dat die kabels nie gesteel word nie!

Well done Cassandra!

Jul maak ons TROTS”

Via Linja Van Wyk met  Dawie Griesel.

Related Articles

Back to top button