☆ CASSANDRA BUURTWAG ☆ – 12 October 2015
Linja Van Wyk “Cassandra span kon betyds keer dat daar nie kabels gesteel word nie. Ongelukkig kon die skuldiges nie gevang word nie, maar kon die span keer dat die kabels nie gesteel word nie!
Well done Cassandra!
Jul maak ons TROTS”
Via Linja Van Wyk met Dawie Griesel.
Shortlink for this post: https://www.kimberley.org.za/?p=5665