Header
Latest News
Home / News / Events / DirtMonkeys Fun Race
Amphibic Design - Websites - Graphibic Design

DirtMonkeys Fun Race

The DIRT MONKEYS FUN RUN die 5de Mei 2018 in Jacobsdal

Dit is n fun event waar letterlik almal kan deelneem. Die race bestaan uit spanne van 2-2 waar jy jou eie spanmaat kan kies. Jy is ook welkom om die hele race alleen te ry.

Maak nie saak hoe goed jy kan ry of watse tipe scooter jy het nie jy kan kom deelneem , alles is vir die pret.

Die baan bestaan uit letterlik elke tipe terein daar buite , daar is iets vir elkeen se smaak. Daar is sand , klip , rivier kruisings , dele in die woud , pivots , modder en bosse. Die baan gaan baie goed en veilig gemerk wees.

Kontant kroeg en kos stalletjies , Mooigesorg choppers gaan ook daar wees so jy kan gerus ‘n 20min vlug vat om die aksie van uit die lug te sien.

Die span keuses:

1 x 2stroke en 1 x 4stroke in n span.

1 x 2wiel en 1 x Quad in n span.

1 x Senior (35+) en 1 x junior(13-)

1 x Male and 1 x female

1 x single rider (4laps)

Die laps is 40km per lap en elke span moet 4 laps voltooi.
Daar is baie lekker pryse te wen vir ryers en ondersteuners !

Vir meer inligting skakel Juan op 076 832 2020

VISIT THE DIRT MONKEYS FUN RUN FACEBOOK PAGE

The Dirt Monkey Fun Run Race Poster 2018

Aeon Computer Kimberley

About James Gird

x

Check Also

New airline takes off – THE DFA 02-09-2015

FLY BLUE Crane launched its maiden flight from OR Tambo International Airport ...

Sisters of The Kimberley Star of the West

Did you know the Star of the West has sisters, brothers and ...